Skip to : [Content] [Navigation]

Top Image

Wellington berge

Welkom by Wellington Landbou Vereniging

Wellington Landbouvereniging is besig om een van die snelgroeiendste Landbouverenigings te word en spog tans met ‘n ledetal van 56 en steeds is daar mense wat aansluit.  My dank ook aan die persone wat so stiptelik hul ledegelde betaal en aktief by die vereniging betrokke is.  Sluit aan en word deel, sodat ons gehoor kan word.

Geklassifiseerde Advertensies

NB: Die eerste 100 advertensies is GRATIS vir 6 maande! Maak gou en plaas u GRATIS geklassifiseerde advertensie,  daar is nog GRATIS advertensies oor! 

Links

www.biendonne-expo.co.za -  Bien Donné EXPO 2006 

Nuus

Onlangse nuus:

  • Nuwe web werf aktief van 4 Oktober 2005
 

Datums vir lede vergaderings en ander:

  • 31 Januarie –Dinsdag
  • 11 April-Dinsdag
  • 6 Mei-Saterdag   (SKIETDAG TE RIEBEECK)
  • 27 Mei - Landbou Vereniging / J.D.D. Dans
  • 13 Mei - Skiet dag Paarl
  • 6 Junie-Dinsdag
  • 1 Augustus-Dinsdag
  • 3 Oktober –Dinsdag
  • 28 November-(LIQUER TASTING)

Amos - "40 day Prayer Focus"

Amos"From 1 September to 10 October it is our 40 day Prayer Focus on Agriculture again. I am convinced that prayer is the greatest contribution a Christian can make to agriculture in South Africa and Africa..."

Bid vir Boere

 
Top